Starting Point

***THIS IS YOUR STARTING POINT TO CHANGE YOUR LIFE: Fill in your name en email address at the bottom of this page to find out how you can also make money online in a few Easy Steps to start working from Home! *** Works anywhere in the world!

Monday, June 2, 2008

Jy het seker nie geweet jou selfoon kan hierdie dinge doen nie

NOOD
1. Die internasionale nommer vir nood is 112. Indien jy enige noodgeval ondervind, skakel 112 enjou selfoon sal inskakel op die naaste netwerk om die naaste noodnommer vir jou te vind. Hierdie nommer (112) kan selfs geskakel word al is jou "keypad" gesluit.

2. Jou sleutels in die motor toegesluit?
Het jy dalk 'n elektroniese afstandbeheerder by die huis om jou motor oop of toe te sluit? Skakel iemand by die huis op hulle selfoon van jou selfoon af en hou jou selfoon ongeveer 30cm van die motor se deur af. Laat die persoon by die huis die oopsluit knoppie druk op die afstandbeheerder terwyl hulle dit naby die selfoon hou. Jou kar se deure sal oopsluit. Dit spaar jou tyd en petrol om iemand te laat ry om die afstandbeheerder na jou te bring. Dit werk!