Die selfoon maatskapye genereer 'n gesamentlike inkomste van ongeveer R40 miljoen rand daagliks deur die stuur van ongeveer 16 miljoen SMS'e op 'n daaglikse basis.
Wil jy deel in hierdie inkomste? Is jy bereid om net 5 advertensie SMS'e per dag op jou foon te ontvang van Maandag tot Vrydag en geld daarvoor te ontvang? Jy word betaal deur net 5 SMS'e vir elke SMS wat jy ontvang.
Vertel jou vriende hiervan en jy ontvang geld vir die 5 SMS'e wat jou vriend(e) ook ontvang - jou inkomste word al hoe groter. Jy verdien geld vir elke vriend wat jy hiervan vertel en ook aansluit.
Hoe kan ek meer te wete kom?
Kliek op hierdie skakel en lees die volledige brosjure. "Save" die brosjure op jou rekenaar en gebruik dit om vir jou vriende te wys.
As jy 'n verkorte weergawe (Flyer) soek om uit te druk en vir ander mense te gee, kliek hier.
Om aan te sluit - volg die volgende prosedure:
Stuur 'n sms presies as volg: (neem kennis, elke stukkie inligting word geskei deur 'n komma (,) sonder enige spasies:
Beep,introducer's number,prospects 1st name, prospects surname,prospects age,prospects postal code, prospects gender (M for male or F for female)
for example:
Beep,My nommer (0824371850),Jou naam,Jou van,Jou ouderdom,Jou poskode, Jou geslag M of F (Male of Female)
Beep,0909090909,max,mampara,99,2011,m
STUUR DIE SMS na 38585 (Die SMS kos jou 'n eenmalige bedrag van R10.00 en daarna begin jy geld verdien. Die selfoon nommer wat jy gebruik as verwysing is: 082 437 1850 (sonder enige spasies)
So Maklik soos dit.
Daar is ook 'n manier wat jy jou selfoon in 'n Nood situasie kan gebruik en tersefdertyd geld maak. Kliek op Home911 om verdere inligting te kry.

0 comments:
Post a Comment