Starting Point

***THIS IS YOUR STARTING POINT TO CHANGE YOUR LIFE: Fill in your name en email address at the bottom of this page to find out how you can also make money online in a few Easy Steps to start working from Home! *** Works anywhere in the world!
Showing posts with label Home 911. Show all posts
Showing posts with label Home 911. Show all posts

Tuesday, May 27, 2014

Werk van die huis af

Het jy ook al die druk gevoel van uitgawes wat al hoe meer raak en jou inkomste / salaris bly net nie by nie. 

Wat kan jy doen?

Daar is 'n paar goed wat jy kan doen soos bv:


  • Stel 'n begroting op en hou daarby
  • Verminder jou skuld
  • Skaal af op luukse uitgawes
As jy al hierdie gedoen het en jou begroting klop nog steeds nie is dit tyd dat jy begin kyk na 'n addisionele tweede inkomste wat jy deeltyds kan doen van die huis af.

Het jy al die moontlikheid van netwerk bemarking ondersoek? Ek weet baie mense is negatief ingestel teenoor netwerk bemarking omdat hulle nog steeds dink dit is onwettige piramide skemas. Ek het nuus vir jou. In die VSA is dit 'n multi-miljoen dollar bedryf wat al menigte geleenthede geskep het vir gewone mense om miljoeners te word. Ek sĂȘ nie dat jy oornag 'n miljoener gaan word nie maar as jy bereid is om 'n uur of twee per dag opsy te sit kan jy vir jou 'n goeie addisionele inomste opbou.

As jy 'n rekenaar met internet toegang het kan jy hierdie produk bemark. Die eenmalige koste daaraan verbonde is R300.00.

Kliek op hierdie skakel en gaan kyk na my webtuiste.



Wednesday, July 6, 2011

Wat doen jy in 'n noodtoestand - 5 Bronne van Inkomste

Hierdie is uiters geskik en noodsaaklik vir alle buurtwagte en individue:

Het jy al gesien wat doen mense in amper enige nood situasie van 'n kar ongeluk tot 'n aanval by die huis.

Hulle gryp hulle selfone en bel. Dit kan miskien skok wees of om vir iemand te vertel om hulp te soek.

Ek het op iets afgekom wat hierdie optrede van mense positef kan gebruik om die regte mense blitsvinnig te laat weet as daar iets met jou gebeur het. Sodra mens groot skrik dink jy nie rasioneel nie en kan jy nie altyd op die regte tyd die regte noodnommers in die hande kry nie.

Hierdie stelsel los daardie probleem op deur net een knoppie op jou selfoon te druk kan jy binne oomblikke 10 mense (sonder enige koste van jou kant) dmv 'n sms in kennis stel dat jy in nood verkeer.

Die program se naam is Home 911 en wat gebeur is dat jy in enige nood situasie jou selfoon se noodknoppie kan druk en 'n SMS word gratis na 10 mense gestuur. Jy bepaal vooraf na wie die SMS'e gestuur moet word.

Jy kan ook gebruik maak van die opsporings stelsel (tracker) om 'n vriend of familie-lid op te spoor (met hulle toestemming) indien jy bekommerd is oor hulle of as hulle nie jou oproepe beantwoord nie.

Die beste van alles is dat jy ook kan geld maak met die program deur vir jou vriende en bure hiervan te vertel.

KLIEK op HOME911 en gaan lees self hoe noodsaaklik dit is dat jy by die program aansluit.

Monday, June 2, 2008

Jy het seker nie geweet jou selfoon kan hierdie dinge doen nie

NOOD
1. Die internasionale nommer vir nood is 112. Indien jy enige noodgeval ondervind, skakel 112 enjou selfoon sal inskakel op die naaste netwerk om die naaste noodnommer vir jou te vind. Hierdie nommer (112) kan selfs geskakel word al is jou "keypad" gesluit.

2. Jou sleutels in die motor toegesluit?
Het jy dalk 'n elektroniese afstandbeheerder by die huis om jou motor oop of toe te sluit? Skakel iemand by die huis op hulle selfoon van jou selfoon af en hou jou selfoon ongeveer 30cm van die motor se deur af. Laat die persoon by die huis die oopsluit knoppie druk op die afstandbeheerder terwyl hulle dit naby die selfoon hou. Jou kar se deure sal oopsluit. Dit spaar jou tyd en petrol om iemand te laat ry om die afstandbeheerder na jou te bring. Dit werk!