Ek het verskeie navrae ontvang van mense wat wil weet hoe hulle kan geld maak op die internet of 'n ekstra inkomste kan verdien. Ek het gevolglik besluit om my kennis te deel met almal wat belangstel dmv 'n maandelikse nuusbrief wat verskeie onderwerpe gaan hanteer.
As jy deur al hierdie onderwerpe is sal jy weet wat om te doen, hoe om dit te doen en sal jy 'n ekstra inkomste kan verdien wat selfs jou huidige inkomste kan vervang sodat jy voltyds van die huis af kan werk.
Ek is betrokke by Netwerk Bemarking ook bekend as Multivlak bemarking en daarom sal die meeste van die onderwerpe daaroor handel. Ek sal probeer om dit so maklik verstaanbaar as moontlik te maak vir almal.
Om hierdie inligting te ontvang moet jy inteken by my nuusbrief. Gratis en verniet en wanneer jy voel jy het genoeg gehad kan jy jouself verwyder van die lys. Geen verpligitng nie. Die skakel is heelonder.
Hieronder is 'n lys van onderwerpe wat oor 'n tydperk hanteer sal word. As jy aan nog kan dink waaroor jy iets wil weet, lewer jou kommentaar onderaan hierdie "post" en ek sal dit by my lysie voeg. Ek waardeer dit as jy kommentaar lewer. Dan voel dit darem of ek nie alles verniet doen nie en ek weet wat jou behoeftes en vrae is.
Onderwerpe
- Wat is Netwerk Bemarking
- Waarom Netwerk Beamrking
- Hoe werk Netwerk Bemarking
- Kwalifiseer ek vir Netwerk Bemarking
- Hoekom moet ek geld betaal om geld te verdien
- Moet ek kan verkoop
- Hoe begin ek my eie besigheid op die internet
- Wie is jou teikenmark
- Hoe verdien ek geld
- Begroting - kan ek dit bekostig
- Hoe gou kan ek geld verdien
- Hoeveel kan ek verdien
- Met watter program/produk begin ek
- Wat is my doelwit
- Hoe bemark ek op die internet
- Help ander en help jouself
- Hoe om jou besoekers in kliënte om te skakel
- 7 Eienskappe van top inkomste verdieners in Netwerk Bemarking
- Advertering - waar en hoe
- Sosiale media: Linked, Facebook, Twitter
- Kry reaksie van jou besoekers op jou advertensie - korrekte advertensie beskrywing
- Die regte manier om te adverteer - etiket op sosiale media
- Werkskedule en beplanning
- Beplanningvan jou tyd
- Bemark jouself en nie jou produk nie
- Blog - waarom en hoe (Kry jou eie blog - gratis)
- Webtuiste - waarom en hoe (Kry jou eie gratis webtuiste)
- Autorepsonder
- Die regte manier om e-pos bemarking te doen
- Nuusbrief
- 4 Komponente benodig om 'n lys van mense op te bou
- Hou op om te verkoop!
- Hoekovat dit so lank voor ek begin geld maak - wat doen ek verkeerd
- Hoekom is ander mense suksesvol - hoekom sukkel ek
- Hoe benader ek 'n nuwe potesiële kliënt
Om in te teken by hierdie nuusbrief, KLIEK HIER en onthou om jou kommentaar hieronder te lewer.
KLIEK OP COMMENTS EN LEWER JOU KOMMENTAAR. EK SAL DIT WAARDEER.