Tuesday, April 2, 2013

How much cash do you need to make your budget work

How much extra cash do you need per month: R1 000.00;            R5 000.00; R10 000.00 or R20 000.00 to make your budget work?

What can you do to achieve this?

  • Take on another job and work two jobs? Will you still have a life?
  • Borrow some money - you will have to pay it back with interest!
  • Start a business? Do you have the capital - a Business needs a lot of money to start up and in the end you do not know if it will succeed!
Have you thought about Network Marketing?

What do you need?
  • Time...this is not a get rich quick scheme...you need to commit for at least 12 months to experience the pure joy of receiving a passive income on a monthly basis
  • R125.00 per month - that is all the money you need to start your own online Network Marketing Business
  • a Computer with Internet access
  • With only 3 people per month your business is free until you have enough people in your downline to cover your costs and you will be making profit.
  • You receive bonusses with every person you refer over and above your normal monthly income
  • You can receive monthly cash bonusses 
  • You can receive a BMW as bonus - fully paid for.
  • You will build up a residual monthly income
  • You can work from home
  • You can work part time
Where will you be in 12 months if you do not do this...same situation or maybe even worse!

If you are interested in this outstanding South African opportunity, CLICK HERE

When you join from my link I will personally assist you in making a success of your online business.

Tuesday, March 5, 2013

Begin jou eie Internet Besigheid

Begin vandag nog met jou eie Internet Besigheid!

Ek het verskeie navrae ontvang van mense wat wil weet hoe hulle kan geld maak op die internet of 'n ekstra inkomste kan verdien. Ek het gevolglik besluit om my kennis te deel met almal wat belangstel dmv 'n maandelikse nuusbrief wat verskeie onderwerpe gaan hanteer.

As jy deur al hierdie onderwerpe is sal jy weet wat om te doen, hoe om dit te doen en sal jy 'n ekstra inkomste kan verdien wat selfs jou huidige inkomste kan vervang sodat jy voltyds van die huis af kan werk.

Ek is betrokke by Netwerk Bemarking ook bekend as Multivlak bemarking en daarom sal die meeste van die onderwerpe daaroor handel. Ek sal probeer om dit so maklik verstaanbaar as moontlik te maak vir almal.

Om hierdie inligting te ontvang moet jy inteken by my nuusbrief.  Gratis en verniet en wanneer jy voel jy het genoeg gehad kan jy jouself verwyder van die lys. Geen verpligitng nie. Die skakel is heelonder.

Hieronder is 'n lys van onderwerpe wat oor 'n tydperk hanteer sal word. As jy aan nog kan dink waaroor jy iets wil weet, lewer jou kommentaar onderaan hierdie "post" en ek sal dit by my lysie voeg. Ek waardeer dit as jy kommentaar lewer. Dan voel dit darem of ek nie alles verniet doen nie en ek weet wat jou behoeftes en vrae is.

Onderwerpe

  1. Wat is Netwerk Bemarking
  2. Waarom Netwerk Beamrking
  3. Hoe werk Netwerk Bemarking
  4. Kwalifiseer ek vir Netwerk Bemarking
  5. Hoekom moet ek geld betaal om geld te verdien 
  6. Moet ek kan verkoop
  7. Hoe begin ek my eie besigheid op die internet
  8. Wie is jou teikenmark
  9. Hoe verdien ek geld 
  10. Begroting - kan ek dit bekostig
  11. Hoe gou kan ek geld verdien
  12. Hoeveel kan ek verdien
  13. Met watter program/produk begin ek
  14. Wat is my doelwit
  15. Hoe bemark ek op die internet
  16. Help ander en help jouself
  17. Hoe om jou besoekers in kliënte om te skakel
  18. 7 Eienskappe  van top inkomste verdieners in Netwerk Bemarking
  19. Advertering - waar en hoe
  20. Sosiale media: Linked, Facebook, Twitter
  21. Kry reaksie van jou besoekers op jou advertensie - korrekte advertensie beskrywing
  22. Die regte manier om te adverteer - etiket op sosiale media
  23. Werkskedule en beplanning
  24. Beplanningvan jou tyd
  25. Bemark jouself en nie jou produk nie
  26. Blog - waarom en hoe (Kry jou eie blog - gratis)
  27. Webtuiste - waarom en hoe (Kry jou eie gratis webtuiste)
  28. Autorepsonder
  29. Die regte manier om e-pos bemarking te doen
  30. Nuusbrief
  31. 4 Komponente benodig om 'n lys van mense op te bou
  32. Hou op om te verkoop!
  33. Hoekovat dit so lank voor ek begin geld maak - wat doen ek verkeerd
  34. Hoekom is ander mense suksesvol - hoekom sukkel ek
  35. Hoe benader ek 'n nuwe potesiële kliënt
Om in te teken by hierdie nuusbrief, KLIEK HIER en onthou om jou kommentaar hieronder te lewer.

KLIEK OP COMMENTS EN LEWER JOU KOMMENTAAR. EK SAL DIT WAARDEER.