Starting Point

***THIS IS YOUR STARTING POINT TO CHANGE YOUR LIFE: Fill in your name en email address at the bottom of this page to find out how you can also make money online in a few Easy Steps to start working from Home! *** Works anywhere in the world!

Monday, May 9, 2011

Hoe kan ek 'n addisionele inkomste op die internet verdien

Soveel mense het al vir my gevra hoe hulle 'n tweede inkomste op die internet verdien.

Het jy al daaraan gedink dat enige persoon se inkomste maar op 'n risiko loop van maand tot maand. Besighede maak toe en soveel ander faktore kan 'n rol speel wat kan veroorsaak dat jy jou werk en daarmee tesame ook jou vaste inkomste kan verloor.

Wel, het jy 'n plan B?  Wat is Plan B.  Dit is jou plan om 'n tweede inkomste te verdien want as jy wag totdat iets gebeur kan dit dalk te laat wees. Het jy al voorsiening gemaak vir 'n addisionele inkomste?

Maar ek loop die storie vooruit. Het jy 'n plan A. Voordat jy aan plan B kan begin werk moet jy 'n Plan A hĂȘ wat in plek is.  Wat is Plan A.   Dit is jou huidige werk wat op die stadium vir jou 'n gereelde maandelikse inkomste gee.

As jy nog nie 'n Plan A het nie moet jy eers daarop konsentreer  anders sal dit net ondig jou aandag aftrek van Plan B.

Dit mag vir jou snaaks klink maar maak eers seker dat jou Plan A in werking is voordat jy met Plan B begin.
Jy kan addsionele geld maak vir enige iets ekstra waarvoor jy dit wil gebruik. Dit kan vir luukses wees of studies geld vir jou kinders of selfs vir jou oudag. Dit is jou besluit. As jy nie 'n Plan A in werking het nie gaan jou Plan B ook nie uitwerk nie want jy sal nie op een van die twee kan konsentreer nie.  Jy sal bereid moet wees om op te offer om jou Plan B in werking te stel. Dit gebeur ongelukkig nie vanself nie.

Ek het iemand ontdek wat 'n uitstekende Plan B opsie het en as jy belangstel om daarna te kyk, gaan om verdere inligting te kry.

Wel, sterkte met jou planne en laat weet my hoe dit gaan.

No comments:

Post a Comment